Eksodus 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+ Levitikus 25:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Want hulle is my slawe wat ek uit Egipteland uitgelei het.+ Hulle mag hulleself nie verkoop soos ’n slaaf verkoop word nie.
5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+
42 Want hulle is my slawe wat ek uit Egipteland uitgelei het.+ Hulle mag hulleself nie verkoop soos ’n slaaf verkoop word nie.