Deuteronomium 28:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 En jy sal jou vyande wat Jehovah teen jou sal stuur, moet dien+ in honger+ en dors en naaktheid en gebrek aan alles; en hy sal beslis ’n ysterjuk op jou nek sit totdat hy jou verdelg het.+ Psalm 22:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 My krag het verdroog net soos ’n erdeskerf,+En my tong kleef aan my tandvleis;+En in die stof van die dood lê u my neer.+ Klaagliedere 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die tong van die suigeling het aan sy verhemelte gekleef van dors.+Kinders het brood gevra.+ Niemand deel dit aan hulle uit nie.+
48 En jy sal jou vyande wat Jehovah teen jou sal stuur, moet dien+ in honger+ en dors en naaktheid en gebrek aan alles; en hy sal beslis ’n ysterjuk op jou nek sit totdat hy jou verdelg het.+
15 My krag het verdroog net soos ’n erdeskerf,+En my tong kleef aan my tandvleis;+En in die stof van die dood lê u my neer.+
4 Die tong van die suigeling het aan sy verhemelte gekleef van dors.+Kinders het brood gevra.+ Niemand deel dit aan hulle uit nie.+