Nehemia 9:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Wat ons konings, ons vorste, ons priesters en ons voorvaders+ betref, hulle het u wet nie nagekom nie+ en ook nie aandag geskenk aan u gebooie+ of aan u getuienisse waarmee u teen hulle getuig het+ nie. Daniël 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “O Jehovah, aan ons behoort die skaamte van aangesig, aan ons konings, aan ons vorste en aan ons voorvaders, omdat ons teen u gesondig het.+
34 Wat ons konings, ons vorste, ons priesters en ons voorvaders+ betref, hulle het u wet nie nagekom nie+ en ook nie aandag geskenk aan u gebooie+ of aan u getuienisse waarmee u teen hulle getuig het+ nie.
8 “O Jehovah, aan ons behoort die skaamte van aangesig, aan ons konings, aan ons vorste en aan ons voorvaders, omdat ons teen u gesondig het.+