3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+
10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+