Genesis 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+ Handelinge 17:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 en ook word hy nie deur mensehande bedien asof hy enigiets nodig het nie,+ omdat hy self aan almal lewe+ en asem+ en alles gee.
7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+
25 en ook word hy nie deur mensehande bedien asof hy enigiets nodig het nie,+ omdat hy self aan almal lewe+ en asem+ en alles gee.