Hebreërs 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en om almal te bevry+ wat uit vrees vir die dood+ hulle hele lewe lank aan slawerny onderworpe was.+ 1 Petrus 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die voortreflikhede alom bekend sou maak”+ van die een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderbare lig geroep het.+
15 en om almal te bevry+ wat uit vrees vir die dood+ hulle hele lewe lank aan slawerny onderworpe was.+
9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die voortreflikhede alom bekend sou maak”+ van die een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderbare lig geroep het.+