Deuteronomium 32:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 SIEN nou dat ek—ja ek—hy is+En dat daar geen gode naas my is nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek het ernstig gewond+ en ek—ek sal genees,+En daar is niemand wat uit my hand ruk nie.+ 1 Samuel 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Wat Jehovah betref, dié wat met hom twis, sal verskrik wees;+Teen hulle sal hy in die hemel donder.+Jehovah sal die eindes van die aarde oordeel,+Dat hy aan sy koning sterkte kan gee,+Dat hy die horing van sy gesalfde kan verhef.”+
39 SIEN nou dat ek—ja ek—hy is+En dat daar geen gode naas my is nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek het ernstig gewond+ en ek—ek sal genees,+En daar is niemand wat uit my hand ruk nie.+
10 Wat Jehovah betref, dié wat met hom twis, sal verskrik wees;+Teen hulle sal hy in die hemel donder.+Jehovah sal die eindes van die aarde oordeel,+Dat hy aan sy koning sterkte kan gee,+Dat hy die horing van sy gesalfde kan verhef.”+