2 Konings 10:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 In dié dae het Jehovah van Israel stuk vir stuk begin afsny; en Haʹsael+ het hulle in die hele gebied van Israel bly verslaan, 2 Konings 25:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hy het die huis van Jehovah+ en die koning se huis+ en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en die huis van elke groot man het hy met vuur verbrand.+
32 In dié dae het Jehovah van Israel stuk vir stuk begin afsny; en Haʹsael+ het hulle in die hele gebied van Israel bly verslaan,
9 En hy het die huis van Jehovah+ en die koning se huis+ en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en die huis van elke groot man het hy met vuur verbrand.+