29 Wat die kinders van Israel betref, hulle het op droë grond op die seebodem geloop,+ en die waters was vir hulle ’n muur aan hulle regter- en aan hulle linkerkant.+
15 en die oomblik toe die draers van die Ark die Jordaan bereik en die priesters wat die Ark dra, hulle voete aan die kant van die waters insteek (die Jordaan oorstroom al sy oewers+ al die dae van die oes),