Jesaja 41:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 “Hoor my stilswyend aan, o eilande;+ en laat volksgroepe+ nuwe krag kry. Laat hulle nader kom.+ Laat hulle in dié tyd praat. Laat ons saam nader kom na die gereg.+
41 “Hoor my stilswyend aan, o eilande;+ en laat volksgroepe+ nuwe krag kry. Laat hulle nader kom.+ Laat hulle in dié tyd praat. Laat ons saam nader kom na die gereg.+