Deuteronomium 32:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Het Jehovah alleen hom bly lei,+En daar was geen vreemde god saam met hom nie.+ Psalm 81:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Onder jou sal daar geen vreemde god wees nie;+En jy sal jou nie voor ’n uitlandse god neerbuig nie.+
9 Onder jou sal daar geen vreemde god wees nie;+En jy sal jou nie voor ’n uitlandse god neerbuig nie.+