Job 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Kyk! Hy gryp weg. Wie kan hom teëstaan?Wie sal vir hom sê: ‘Wat doen u?’+ Jesaja 14:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want Jehovah van die leërs het dit besluit,+ en wie kan dit verbreek?+ En sý hand is uitgesteek, en wie kan dit afwend?+
27 Want Jehovah van die leërs het dit besluit,+ en wie kan dit verbreek?+ En sý hand is uitgesteek, en wie kan dit afwend?+