Jesaja 14:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 wat die vrugbare land soos die wildernis gemaak het en wat die stede daarvan verwoes het,+ wat vir sy gevangenes nie die weg huis toe geopen het nie?’+ Jesaja 45:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Ek sal voor jou uit gaan,+ en die bulte sal ek gelykmaak.+ Die koperdeure sal ek verbreek en die ystergrendels stukkend slaan.+
17 wat die vrugbare land soos die wildernis gemaak het en wat die stede daarvan verwoes het,+ wat vir sy gevangenes nie die weg huis toe geopen het nie?’+
2 “Ek sal voor jou uit gaan,+ en die bulte sal ek gelykmaak.+ Die koperdeure sal ek verbreek en die ystergrendels stukkend slaan.+