Jeremia 50:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En Galdeʹa sal ’n buit word.+ Almal wat hom buitmaak, sal hulle versadig”,+ is die woord van Jehovah. Openbaring 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Ook huil en treur die reisende koopmanne+ van die aarde oor haar,+ omdat daar niemand meer is om hulle volle voorraad te koop nie,
10 En Galdeʹa sal ’n buit word.+ Almal wat hom buitmaak, sal hulle versadig”,+ is die woord van Jehovah.
11 “Ook huil en treur die reisende koopmanne+ van die aarde oor haar,+ omdat daar niemand meer is om hulle volle voorraad te koop nie,