Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 17:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En ek sal my verbond nakom tussen my en jou+ en jou saad ná jou volgens hulle geslagte, as ’n verbond tot onbepaalde tyd,+ om my aan jou en aan jou saad ná jou as God te bewys.+

  • Genesis 35:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En God het verder vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige.+ Wees vrugbaar en word baie. Nasies en ’n versameling van nasies sal uit jou kom, en konings sal uit jou lendene voortkom.+

  • Psalm 105:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 O saad van Abraham, sy kneg,+

      O kinders van Jakob, sy uitverkorenes.+

  • Romeine 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wat dan? Juis wat Israel ernstig soek, het hy nie verkry nie,+ maar die uitverkorenes+ het dit verkry. Die res se gevoeligheid is afgestomp;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel