Jesaja 40:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En met wie kan julle God vergelyk,+ en watter gelykenis kan julle naas hom stel?+ Jesaja 46:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dink aan die eerste dinge van lank gelede,+ dat ek God+ is en dat daar geen ander God is nie,+ en ook niemand soos ek nie;+
9 Dink aan die eerste dinge van lank gelede,+ dat ek God+ is en dat daar geen ander God is nie,+ en ook niemand soos ek nie;+