13 En hy het vir Abram begin sê: “Jy kan vir seker weet dat jou saad ’n inwonende vreemdeling sal word in ’n land wat nie hulle s’n is nie,+ en hulle sal hulle moet dien, en dié sal hulle beslis vierhonderd jaar lank verdruk.+
15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+
5 het ek jou dit ook van daardie tyd af bly vertel. Voordat dit kon kom, het ek jou dit laat hoor,+ sodat jy nie kon sê: ‘My afgod het dit gedoen, en my gesnede beeld en my gegote beeld het dit beveel’ nie.+