Deuteronomium 4:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En jy weet vandag goed, en jy moet dit in jou hart terugroep, dat Jehovah die ware God is in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+ Daar is geen ander nie.+ 1 Samuel 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Niemand is heilig soos Jehovah nie, want daar is niemand behalwe u nie;+En daar is geen rots soos ons God nie.+
39 En jy weet vandag goed, en jy moet dit in jou hart terugroep, dat Jehovah die ware God is in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+ Daar is geen ander nie.+
2 Niemand is heilig soos Jehovah nie, want daar is niemand behalwe u nie;+En daar is geen rots soos ons God nie.+