Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 98:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Roep Jehovah triomfantlik toe, alle bewoners van die aarde.+

      Wees vrolik en roep met vreugde uit en sing melodieë.+

  • Jesaja 41:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 jy, wat ek van die eindes van die aarde af gegryp het,+ en jy, wat ek selfs van die afgeleë dele daarvan geroep het.+ En daarom het ek vir jou gesê: ‘Jy is my kneg;+ ek het jou uitverkies,+ en ek het jou nie verwerp nie.+

  • Jesaja 42:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Sing tot Jehovah ’n nuwe lied,+ sy lof van die einde van die aarde af,+ julle wat afgaan na die see+ en na alles wat dit vul, o eilande en dié wat daarop woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel