Jesaja 13:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Kyk, ek wek die Mede teen hulle op,+ wat silwer as niks ag nie en wat in goud geen behae skep nie. Jesaja 41:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “Ek het iemand uit die noorde verwek, en hy sal kom.+ Van die sonsopgang+ af sal hy my naam aanroep. En hy sal oor onderheersers kom asof hulle klei is+ en soos ’n pottebakker wat die vogtige materiaal trap. Jeremia 51:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Jy is vir my ’n knuppel, soos oorlogswapens,+ en deur jou sal ek nasies beslis verpletter, en deur jou sal ek koninkryke verwoes.
17 “Kyk, ek wek die Mede teen hulle op,+ wat silwer as niks ag nie en wat in goud geen behae skep nie.
25 “Ek het iemand uit die noorde verwek, en hy sal kom.+ Van die sonsopgang+ af sal hy my naam aanroep. En hy sal oor onderheersers kom asof hulle klei is+ en soos ’n pottebakker wat die vogtige materiaal trap.
20 “Jy is vir my ’n knuppel, soos oorlogswapens,+ en deur jou sal ek nasies beslis verpletter, en deur jou sal ek koninkryke verwoes.