Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 10:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Steek jou hand na die hemel uit,+ sodat duisternis oor Egipteland kom en die duisternis gevoel kan word.”

  • Psalm 104:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 U veroorsaak duisternis, sodat dit nag word;+

      Waarin al die wilde diere van die woud uitkom.

  • Amos 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want kyk! die Formeerder van die berge+ en die Skepper van die wind,+ en die Een wat die mens vertel wat sy gedagtes is,+ die Een wat die dagbreek donkerte maak+ en die Een wat op die aarde se hoogtes wandel,+ Jehovah, die God van die leërs, is sy naam.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel