14 Wees op ’n goeie dag vreugdevol,+ en sien op ’n rampspoedige dag dat die ware God ook die een net soos die ander gemaak het,+ sodat die mensdom hoegenaamd niks ná hulle sal ontdek nie.+
6 Teen ’n afvallige+ nasie sal ek hom stuur, en teen die volk van my grimmigheid sal ek hom ’n bevel gee,+ om baie buit te neem en om baie roofgoed te neem en om dit ’n plek van vertrapping te maak soos die klei van die strate.+
6 As ’n horing in ’n stad geblaas word, bewe die volk dan nie ook nie?+ As rampspoed in die stad plaasvind, is dit dan nie ook Jehovah wat opgetree het nie?