Jesaja 19:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 In dié dag sal daar ’n grootpad+ wees van Egipte na Assiʹrië, en Assiʹrië sal in Egipte kom en Egipte in Assiʹrië; en hulle sal beslis diens verrig, Egipte saam met Assiʹrië.
23 In dié dag sal daar ’n grootpad+ wees van Egipte na Assiʹrië, en Assiʹrië sal in Egipte kom en Egipte in Assiʹrië; en hulle sal beslis diens verrig, Egipte saam met Assiʹrië.