Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 21:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “Maar let op julleself dat julle harte nooit beswaar word met oormatige etery en strawwe+ drinkery en sorge+ van die lewe, en dié dag skielik, in ’n oomblik, oor julle kom+

  • Romeine 13:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Laat ons welvoeglik wandel,+ soos in die dag, nie in swelgerye en dronkenskap+ nie, nie in ongeoorloofde gemeenskap en losbandige gedrag+ nie, nie in twis+ en jaloesie nie.

  • Galasiërs 5:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 afgunstighede, dronkenskap,+ swelgerye en soortgelyke dinge. Aangaande hierdie dinge waarsku ek julle vooruit, net soos ek julle reeds vooruit gewaarsku het, dat dié wat sulke dinge beoefen,+ God se koninkryk nie sal beërf nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel