Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Verder het God hulle geseën,+ en God het vir hulle gesê: “Wees vrugbaar+ en word baie en vul die aarde en onderwerp+ dit, en die visse van die see en die voëls van die hemel en al die diere wat op die aarde kruip, moet aan julle onderworpe wees.”+

  • Genesis 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En God het Noag en sy seuns geseën en vir hulle gesê: “Wees vrugbaar en word baie en vul die aarde.+

  • Psalm 37:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Die regverdiges sal die aarde besit,+

      En hulle sal vir ewig daarop woon.+

  • Psalm 115:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Wat die hemel betref, aan Jehovah behoort die hemel,+

      Maar die aarde het hy aan die mensekinders gegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel