Genesis 22:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 en gesê: “‘Ek sweer by myself’, is die woord van Jehovah,+ ‘omdat jy hierdie ding gedoen het en jy jou seun, jou enigste,+ nie teruggehou het nie, Amos 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “‘Die Soewereine Heer Jehovah het by sy eie siel gesweer’,+ is die woord van Jehovah, die God van die leërs: ‘“Ek verfoei die trots van Jakob,+ en sy woontorings het ek gehaat,+ en ek sal die stad oorlewer met alles wat dit vul.+ Hebreërs 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want toe God sy belofte aan Abraham gemaak het,+ het hy by homself gesweer,+ aangesien hy by niemand groter kon sweer nie,
16 en gesê: “‘Ek sweer by myself’, is die woord van Jehovah,+ ‘omdat jy hierdie ding gedoen het en jy jou seun, jou enigste,+ nie teruggehou het nie,
8 “‘Die Soewereine Heer Jehovah het by sy eie siel gesweer’,+ is die woord van Jehovah, die God van die leërs: ‘“Ek verfoei die trots van Jakob,+ en sy woontorings het ek gehaat,+ en ek sal die stad oorlewer met alles wat dit vul.+
13 Want toe God sy belofte aan Abraham gemaak het,+ het hy by homself gesweer,+ aangesien hy by niemand groter kon sweer nie,