Numeri 23:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+ Titus 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 op grond van ’n hoop op die ewige lewe+ wat God, wat nie kan lieg nie,+ lank gelede beloof het,+
19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+