31 en in die wildernis,+ waar jy gesien het hoe Jehovah jou God jou gedra het+ soos ’n man sy seun dra, op die hele pad waarlangs julle gegaan het, totdat julle by hierdie plek gekom het.’+
2 Só het Jehovah gesê, jou Maker+ en jou Formeerder,+ wat jou voortdurend van die moederskoot af gehelp het:+ ‘Moenie bang wees nie,+ o my kneg Jakob, en jy, Jesuʹrun,+ wat ek uitverkies het.