Jeremia 14:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 As ek uitgaan in die veld, kyk, dié wat deur die swaard omgebring is!+ En as ek in die stad inkom, kyk, die kwale weens die hongersnood!+ Want die profeet sowel as die priester het rondgetrek in ’n land wat hulle nie geken het nie.’”+ Klaagliedere 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dié wat met die swaard+ omgebring is, was beter daaraan toe as dié wat deur die hongersnood+ omgebring is,Want hulle kwyn weg, deurboor weens gebrek aan die opbrengs van die oop veld.
18 As ek uitgaan in die veld, kyk, dié wat deur die swaard omgebring is!+ En as ek in die stad inkom, kyk, die kwale weens die hongersnood!+ Want die profeet sowel as die priester het rondgetrek in ’n land wat hulle nie geken het nie.’”+
9 Dié wat met die swaard+ omgebring is, was beter daaraan toe as dié wat deur die hongersnood+ omgebring is,Want hulle kwyn weg, deurboor weens gebrek aan die opbrengs van die oop veld.