Psalm 76:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die sterkes van hart is geplunder,+Hulle het ingesluimer en aan die slaap geraak,+En geeneen van al die dapper manne het hulle hande gevind nie.+ Jesaja 48:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Omdat ek weet dat jy hard is+ en dat jou nek ’n ystersening+ en jou voorkop koper is,+ Handelinge 7:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+
5 Die sterkes van hart is geplunder,+Hulle het ingesluimer en aan die slaap geraak,+En geeneen van al die dapper manne het hulle hande gevind nie.+
51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+