Openbaring 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In die mate waarin sy haarself verheerlik en in skaamtelose weelde gelewe het, gee haar in dié mate pyniging en verdriet.+ Want in haar hart bly sy sê: ‘Ek sit as koningin,+ en ek is geen weduwee nie,+ en ek sal nooit verdriet sien nie.’+
7 In die mate waarin sy haarself verheerlik en in skaamtelose weelde gelewe het, gee haar in dié mate pyniging en verdriet.+ Want in haar hart bly sy sê: ‘Ek sit as koningin,+ en ek is geen weduwee nie,+ en ek sal nooit verdriet sien nie.’+