Psalm 107:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Wie is wys? Hy sal op hierdie dinge ag gee+En op Jehovah se dade van liefderyke goedhartigheid let.+ Jesaja 41:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 sodat mense kan sien en weet en ag gee en terselfdertyd insig kan hê dat die hand van Jehovah dit gedoen het en die Heilige van Israel dit geskep het.”+
43 Wie is wys? Hy sal op hierdie dinge ag gee+En op Jehovah se dade van liefderyke goedhartigheid let.+
20 sodat mense kan sien en weet en ag gee en terselfdertyd insig kan hê dat die hand van Jehovah dit gedoen het en die Heilige van Israel dit geskep het.”+