Deuteronomium 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Dink daaraan: Moenie vergeet hoe jy Jehovah jou God in die wildernis vertoorn het nie.+ Van die dag af dat jy uit Egipteland uitgetrek het totdat julle by hierdie plek gekom het, was julle opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah.+ Psalm 58:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die goddeloses is al van die moederskoot af verdraaid;+Hulle het van die skoot af rondgedwaal.Hulle spreek leuens.+ Psalm 95:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Veertig jaar lank het ek ’n weersin in daardie geslag gehad,+En ek het gesê:“Hulle is ’n volk met ’n eiesinnige hart,+En hulle het my weë nie leer ken nie”;+
7 “Dink daaraan: Moenie vergeet hoe jy Jehovah jou God in die wildernis vertoorn het nie.+ Van die dag af dat jy uit Egipteland uitgetrek het totdat julle by hierdie plek gekom het, was julle opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah.+
3 Die goddeloses is al van die moederskoot af verdraaid;+Hulle het van die skoot af rondgedwaal.Hulle spreek leuens.+
10 Veertig jaar lank het ek ’n weersin in daardie geslag gehad,+En ek het gesê:“Hulle is ’n volk met ’n eiesinnige hart,+En hulle het my weë nie leer ken nie”;+