Psalm 69:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar wat my betref, my gebed was tot u, o Jehovah,+In ’n aanneemlike tyd, o God.+Antwoord my, in die oorvloed van u liefderyke goedhartigheid, met die waarheid van redding deur u.+ 2 Korintiërs 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want hy sê: “In ’n aanneemlike tyd het ek jou verhoor, en in ’n dag van redding het ek jou gehelp.”+ Kyk! Nou is die besonder aanneemlike tyd.+ Kyk! Nou is die dag van redding.+
13 Maar wat my betref, my gebed was tot u, o Jehovah,+In ’n aanneemlike tyd, o God.+Antwoord my, in die oorvloed van u liefderyke goedhartigheid, met die waarheid van redding deur u.+
2 Want hy sê: “In ’n aanneemlike tyd het ek jou verhoor, en in ’n dag van redding het ek jou gehelp.”+ Kyk! Nou is die besonder aanneemlike tyd.+ Kyk! Nou is die dag van redding.+