Psalm 112:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy het in die duisternis as ’n lig vir die regskapenes opgegaan.+ ח [Get]Hy is genadig en barmhartig en regverdig.+ Jesaja 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die volk wat in die duisternis gewandel het, het ’n groot lig gesien.+ Dié wat in die land van diep skaduwee gewoon het,+ oor hulle het lig geskyn.+ Lukas 1:79 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 79 om lig te gee aan dié wat in duisternis en doodskaduwee sit,+ om ons voete voorspoedig te rig op die weg van vrede.”
4 Hy het in die duisternis as ’n lig vir die regskapenes opgegaan.+ ח [Get]Hy is genadig en barmhartig en regverdig.+
2 Die volk wat in die duisternis gewandel het, het ’n groot lig gesien.+ Dié wat in die land van diep skaduwee gewoon het,+ oor hulle het lig geskyn.+
79 om lig te gee aan dié wat in duisternis en doodskaduwee sit,+ om ons voete voorspoedig te rig op die weg van vrede.”