Jesaja 32:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En elkeen sal soos ’n skuilplek teen die wind en ’n skuiling teen die reënstorm wees,+ soos waterstrome in ’n waterlose land,+ soos die skaduwee van ’n groot, swaar rots in ’n uitgeputte land.+
2 En elkeen sal soos ’n skuilplek teen die wind en ’n skuiling teen die reënstorm wees,+ soos waterstrome in ’n waterlose land,+ soos die skaduwee van ’n groot, swaar rots in ’n uitgeputte land.+