Deuteronomium 30:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Al is jou verstrooides aan die einde van die hemel, sal Jehovah jou God jou daarvandaan bymekaarmaak en jou daarvandaan gaan haal.+ Psalm 22:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en tot Jehovah terugkeer.+En al die families van die nasies sal hulle voor u neerbuig.+
4 Al is jou verstrooides aan die einde van die hemel, sal Jehovah jou God jou daarvandaan bymekaarmaak en jou daarvandaan gaan haal.+
27 Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en tot Jehovah terugkeer.+En al die families van die nasies sal hulle voor u neerbuig.+