Psalm 98:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Roep Jehovah triomfantlik toe, alle bewoners van die aarde.+Wees vrolik en roep met vreugde uit en sing melodieë.+ Jesaja 42:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Sing tot Jehovah ’n nuwe lied,+ sy lof van die einde van die aarde af,+ julle wat afgaan na die see+ en na alles wat dit vul, o eilande en dié wat daarop woon.+
4 Roep Jehovah triomfantlik toe, alle bewoners van die aarde.+Wees vrolik en roep met vreugde uit en sing melodieë.+
10 Sing tot Jehovah ’n nuwe lied,+ sy lof van die einde van die aarde af,+ julle wat afgaan na die see+ en na alles wat dit vul, o eilande en dié wat daarop woon.+