Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En julle sal die vlees van julle seuns moet eet, en julle sal die vlees van julle dogters eet.+

  • Deuteronomium 28:56
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 56 Wat die delikate en verwende vrou onder jou betref, wat van verwendheid en delikaatheid nooit probeer het om haar voetsool op die grond neer te sit nie,+ haar oog sal kwaadgesind wees teenoor haar innig geliefde man en haar seun en haar dogter,

  • 2 Konings 6:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En die koning het verder vir haar gesê: “Wat makeer jou?” Toe het sy gesê: “Hierdie vrou het vir my gesê: ‘Gee jou seun dat ons hom vandag kan eet, en môre sal ons my seun eet.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel