Klaagliedere 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Uit die hoogte het hy vuur in my beendere gestuur,+ en hy onderwerp elkeen.Hy het ’n net vir my voete uitgesprei.+ Hy het my agteruit laat wyk.Hy het my ’n verlate vrou gemaak. Die hele dag is ek siek.+
13 Uit die hoogte het hy vuur in my beendere gestuur,+ en hy onderwerp elkeen.Hy het ’n net vir my voete uitgesprei.+ Hy het my agteruit laat wyk.Hy het my ’n verlate vrou gemaak. Die hele dag is ek siek.+