Psalm 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+Higgajon. Sela. Psalm 58:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die mense sal sê:+ “Waarlik, daar is vrug vir die regverdige.+Waarlik, daar bestaan ’n God wat op die aarde oordeel.”+ Esegiël 39:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “‘En hulle sal moet weet dat ek Jehovah hulle God is, wanneer ek hulle in ballingskap na die nasies stuur en hulle in hulle land bymekaarbring,+ sodat ek nie een van hulle nog langer daar sal laat bly nie.+
16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+Higgajon. Sela.
11 En die mense sal sê:+ “Waarlik, daar is vrug vir die regverdige.+Waarlik, daar bestaan ’n God wat op die aarde oordeel.”+
28 “‘En hulle sal moet weet dat ek Jehovah hulle God is, wanneer ek hulle in ballingskap na die nasies stuur en hulle in hulle land bymekaarbring,+ sodat ek nie een van hulle nog langer daar sal laat bly nie.+