Spreuke 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Omdat ek geroep het, maar julle bly weier,+ ek my hand uitgesteek het, maar daar niemand is wat aandag skenk nie,+ Jeremia 7:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En nou, omdat julle al hierdie werke bly doen het’, is die woord van Jehovah, ‘en ek met julle bly praat het, ja, vroeg opgestaan en gepraat het,+ maar julle nie geluister het nie,+ en ek julle bly roep het, maar julle nie geantwoord het nie,+
24 Omdat ek geroep het, maar julle bly weier,+ ek my hand uitgesteek het, maar daar niemand is wat aandag skenk nie,+
13 En nou, omdat julle al hierdie werke bly doen het’, is die woord van Jehovah, ‘en ek met julle bly praat het, ja, vroeg opgestaan en gepraat het,+ maar julle nie geluister het nie,+ en ek julle bly roep het, maar julle nie geantwoord het nie,+