Spreuke 15:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 ’n Man vind blydskap in die antwoord van sy mond,+ en hoe goed is ’n woord op die regte tyd tog!+ Matteus 13:54 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 54 En nadat hy in sy tuisgebied+ gekom het, het hy hulle in hulle sinagoge+ begin leer, sodat hulle verstom was en gesê het: “Waar het hierdie man hierdie wysheid en dié kragtige werke vandaan gekry?
54 En nadat hy in sy tuisgebied+ gekom het, het hy hulle in hulle sinagoge+ begin leer, sodat hulle verstom was en gesê het: “Waar het hierdie man hierdie wysheid en dié kragtige werke vandaan gekry?