Psalm 40:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In offerande en offergawe het u geen behae geskep nie;+Hierdie ore van my het u geopen.+Brandoffer en sondoffer het u nie gevra nie.+ Psalm 40:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ek het daarin behae geskep, o my God, om u wil te doen,+En u wet is in my ingewande.+
6 In offerande en offergawe het u geen behae geskep nie;+Hierdie ore van my het u geopen.+Brandoffer en sondoffer het u nie gevra nie.+