2 Hierop het Abram gesê: “Soewereine Heer Jehovah, wat sal u my gee, aangesien ek kinderloos heengaan en die een wat my huis sal besit, ’n man van Damaskus, Eliëser,+ is?”
24 “Mensekind, die bewoners van hierdie verwoeste plekke+ sê van die land van Israel: ‘Abraham was net een, en tog het hy die land in besit geneem.+ En ons is baie; aan ons is die land as ’n besitting gegee.’+