Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Die wet van sy God is in sy hart;+

      Sy voetstappe sal nie wankel nie.+

  • Psalm 119:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 In my hart het ek u woord as ’n skat bewaar,+

      Sodat ek nie teen u sal sondig nie.+

  • Jeremia 31:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “Want dit is die verbond+ wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit”,+ is die woord van Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en in hulle hart sal ek dit skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+

  • 2 Korintiërs 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want dit is duidelik dat julle ’n brief van Christus is wat deur ons as bedienaars geskryf is,+ geskryf nie met ink nie, maar met gees+ van ’n lewende God, nie op kliptafels nie,+ maar op vleeslike tafels, op harte.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel