Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 sodat hy aan geeneen van hulle iets sal gee van die vlees van sy seuns wat hy sal eet nie, omdat daar vir hom hoegenaamd niks oorgebly het weens die beklemming en benoudheid waarmee jou vyand jou in al jou poorte sal insluit nie.+

  • 2 Kronieke 36:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in die huis van hulle heiligdom+ met die swaard doodgemaak het,+ en ook het hy geen medelye vir jong man of maagd, oue of afgeleefde gevoel nie.+ Alles het Hy in sy hand gegee.

  • Ester 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hulle het Haman aan die paal gehang+ wat hy vir Morʹdegai+ gereedgemaak het; en die koning se woede het bedaar.

  • Psalm 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 O vyand, jou verwoestings het vir altyd tot ’n einde gekom,+

      En die stede wat u uitgeruk het.+

      Selfs die vermelding van hulle sal beslis vergaan.+

  • Jesaja 10:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarom, só het die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, gesê: “O my volk wat in Sion woon,+ moenie bang wees vir die Assiriër wat jou met die stok geslaan+ het en wat sy staf teen jou opgelig het soos Egipte gedoen het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel