Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 66:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Wie het so iets gehoor?+ Wie het sulke dinge gesien?+ Sal ’n land+ op een dag met geboortepyne voortgebring word?+ Of sal ’n nasie+ met een slag gebore word?+ Want Sion het geboortepyne begin kry sowel as geboorte gegee aan haar kinders.

  • Jesaja 66:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Want net soos die nuwe hemele+ en die nuwe aarde+ wat ek maak, voor my aangesig bestaan”,+ is die woord van Jehovah, “so sal julle nageslag+ en julle naam bly bestaan.”+

  • Openbaring 21:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En ek het ’n nuwe hemel+ en ’n nuwe aarde+ gesien; want die vorige hemel+ en die vorige aarde+ het verbygegaan, en die see+ is daar nie meer nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel