Jesaja 47:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar oor jou sal hierdie twee dinge skielik, op een dag,+ kom: die verlies van kinders en weduweeskap. In volle maat sal hulle oor jou kom,+ weens die oorvloed van jou towerye, weens die volle sterkte van jou towerspreuke—in die hoogste mate.+
9 Maar oor jou sal hierdie twee dinge skielik, op een dag,+ kom: die verlies van kinders en weduweeskap. In volle maat sal hulle oor jou kom,+ weens die oorvloed van jou towerye, weens die volle sterkte van jou towerspreuke—in die hoogste mate.+