Psalm 69:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Smaad het my hart gebreek, en die wond is ongeneeslik.+En ek het bly hoop op iemand wat simpatie sou toon, maar daar was niemand;+En op vertroosters, maar ek het nie een gevind nie.+
20 Smaad het my hart gebreek, en die wond is ongeneeslik.+En ek het bly hoop op iemand wat simpatie sou toon, maar daar was niemand;+En op vertroosters, maar ek het nie een gevind nie.+